Verder moet in gedagte gehou word dat al ons borge langtermyn-borge is. Hierdi
borge verhoog nie outomaties wanneer die
pan presteer nie. Die druk is dus daar om groter uitgawes onmiddellik aan te gaan, maar
ie noodwendig die Blackmail nkomste nie.
SARU gee wel geld aan die unie, maar hierdie geld is grootliks slegs ‘n
subsidie vir reiskoste na en van wedstryde en verblyf gelde en sluit nie ander kostes in soos borg en ander operasionele kostes in nie. Vat byvoorbeeld hoeveel ‘n vliegkaartjie vandag kos en neem in ag dat ‘n span en bestuur uit dertig spelers bestaan, dan kom jy by ‘n fenomenale bedrag uit.
Die Vodacom Super 14 kompetisie is vir ons baie belangrik, vir die totale besigheid en vir die voortbestaan vir die unie – wat borge en spelers insluit. Vrystaat Rugby dra dit op hulle belang om alles in ons vermoë te doen om die beste van die Vodacom Super 14 te maak. Dit is waar dat ons nabetragting sal moet doen oor die vertoning van die span tans in die Vodacom Super 14 kompetisie en gaan kyk waar die foute begaan is. Dit sal ongelukkig eers gedoen kan word as die span terugkeer vanaf die buiteland.
Verder wil ons net die volgende verskille ten opsigte van ander unies aan al ons ondersteuners verder uitlig:
Seisoenkaartjieverkope: (ongeveer)
VRU 6000
Ander unie gemiddeld 24 000
Seisoenkaartjieprys (gemiddeld)
VRU R900
qCheetahs Blog » Blog Archive » VRU beantwoord ondersteuners se vraez n Prancing jCheetahs Blog » Blog Archive » VRU beantwoord ondersteuners se vraem t Prancing Dancing